- Posted on
Die Ubunturaad het vandag gehelp om geld in te samel vir droogtehulp in die Kaap. Die leerders het almal pragtig in blou gelyk en Juffrou Chantel en die Ubunturaad sal binnekort op facebook ander skole uitdaag om ook aan die projek deel te neem. Enige ouer of persoon wat 'n bydrae wil lewer tot die droogtehulp kan gerus ... read more
 

 
Ubuntu Droom - Posted on 11 Februarie 2017
Amenda Bunting (Voorsitter van die Ubuntu raad van 2016) het 'n visie gehad om 'n projek te loods wat 'n groot verskil kan maak in die gemeenskap. Haar idee om groente te plant en dan te skenk aan ouetehuise en kinderhuise het in Februarie 2017 'n werklikheid geword. Die Ubuntu raad, saam met 'n paar ander Graad 7's ... read more
 

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260